Versending & Aflewering
Verwerking
Bestellings wat gedurende die week voor 12:00 betaal is, word dieselfde dag verpak. Kennisgewing volg sodra dit versend is.
Aanlyn bestellings
1–2 dae vir verpakking; 3–5 dae vir aflewering.
Koerier
Ons gebruik PAXI (Pep) koerier. Koste is vir kliënt se rekening.
Hoofgebied
1–3 werksdae.
Platteland
3–7 werksdae.
Gratis aflewering
Bostaande R800 (opsioneel, tans op hou).