Terugbetalings & Kansellasies

Kansellasies

Geen terugbetaling indien die kliënt van plan verander of kanselleer ná betaling nie.

Terugbetalings

Terugbetaling word slegs gemaak indien ’n verkeerde of beskadigde produk ontvang is (ons fout).

Belangrik

Spesiale aanbiedings van tyd tot tyd – hou ons blad of Facebook dop. Sepe bevat ingeboude bevogtigers, is natuurlik, en nie op diere getoets nie.

Waarskuwings

Uitsluitlik vir uitwendige gebruik. Kan oogirritasie veroorsaak. Sensitiewe vel kan reageer. Diepreinigingsseep kan droog laat voel – gebruik vogroom ná gebruik.